Page
1
posts 1–4 of 4
+0
permalink
"Kinders het meestal hulle ouers lief tenspyte van hulle tekortkominge, maar kinders se respek moet verdien word."
(My pa, Andries Petrus du Plessis, my mentor, my held)
+0
permalink
My gunsteling aanhalings is soos my aand en morepraatjies soms is - wissel van dag tot dag.
Vandag is dit
"Don't worry, be happy!"
+0
permalink
My aanhaling is die een: Ek lees nie boeke nie ek skryf dit - Ingrid Jonker
+0
permalink
Ek haal graag my pa aan ~
Cassie Nieuwoudt - amper 90
"Moenie iets wat jou nie aanstaan gewoond raak nie - vireers word vir altyd."
Page
1
posts 1–4 of 4