Page
1
posts 1–1 of 1
+0
permalink
Verdrink in geestesblou...
Met my hande vas teen my bors geslaan
in die diep donker van die nag
Sak ek stadig
Tot stilte
Bewonderend sien ek die geestesblou
Die eensame vrou...
Met hare wild en verwilderd
Met my droewige kleed
Sak ek stadig
Tot stilte
Die blou van die gees
Verdwyn sagkuns
Soos die asem van die vrou minder raak
Tot sy stadig sak
In stilte
Diep – in ‘n waterpoel
Diep in die see
Het haar drome
Gesak
Waarom nie haar siel
Kan sy...
Verdrink in geestesblou...?
Page
1
posts 1–1 of 1
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member